• Vrou, Ma, Reeksmoordenaar – Daisy de Melker

  • Aug 13 2024
  • Length: 25 mins
  • Podcast

Vrou, Ma, Reeksmoordenaar – Daisy de Melker

  • Summary

  • Daisy de Melker was Suid-Afrika se eerste ooit vroue reeks moordenaar. Sy het in die 1920s opspraak gemaak as die vrou wat twee van haar mans en haar eie seun vergiftig het in ‘n tyd toe niemand durf dink het dat ‘n vrou sulke moorde sou kon pleeg nie. Dié episode vertel Daisy se lewens verhaal, hoe dit gekom het dat sy soveel van gif geweet het en wat sy met dié kennis sou doen …… Webpage · Find more from JacPod
    Show More Show Less

What listeners say about Vrou, Ma, Reeksmoordenaar – Daisy de Melker

Average customer ratings

Reviews - Please select the tabs below to change the source of reviews.