• Die preker wat moord as kollekte geëis het

  • Jul 16 2024
  • Length: 42 mins
  • Podcast

Die preker wat moord as kollekte geëis het

  • Summary

  • Die skilderagtige Suid-Kaapse Tuinroete is in 2021 geskok gelaat toe ‘n gewilde preker tronk toe gestuur is vir die moord op een van sy gemeentelede. Wat in die hof aan die lig gekom het, was nie net hoe Hlompho Koloi vermoor is nie, maar die lewens polisse wat die man bekend as Pastoor Mongo - ook in die naam van ander gemeente lede uitgeneem het. Episode vier van dié reeks vertel van die hartseer wat die preker en sy vrou onder ‘n hele kerk gemeenskap gesaai het … Webpage · Find more from JacPod
    Show More Show Less

What listeners say about Die preker wat moord as kollekte geëis het

Average customer ratings

Reviews - Please select the tabs below to change the source of reviews.