• Die dwelm duiwel op die skip se dek

  • Aug 6 2024
  • Length: 35 mins
  • Podcast

Die dwelm duiwel op die skip se dek

  • Summary

  • In Maart 2021, is een van die grootste dwelm slagte in die land geslaan tydens ‘n klopjag op ‘n skip in Saldanhabaai hawe. Aanboord die Windward, het die polisie nie net afgekom op meer as R500 miljoen se pure kokaïene nie, maar het ook ‘n internasionale misdaad groep se dwelm roete oopgekrap. Dié episode vertel oor die saak wat ontvou het van mense handel, dwelm handel en die luukse lewens van ‘n groep buitelanders. Webpage · Find more from JacPod
    Show More Show Less

What listeners say about Die dwelm duiwel op die skip se dek

Average customer ratings

Reviews - Please select the tabs below to change the source of reviews.