• Die Suid-Afrikaanse dokter wat die perfekte moord in Nieu-Seeland wou gaan pleeg

  • Jul 23 2024
  • Length: 41 mins
  • Podcast

Die Suid-Afrikaanse dokter wat die perfekte moord in Nieu-Seeland wou gaan pleeg

  • Summary

  • Toe Colin Bouwer sy vrou en twee kinders in 1997 oppak en Nieu-Seeland toe trek, het niemand daaroor gewonder nie. Colin was ‘n uiters bekwame psigiater wat ‘n invloedryke pos aangebied is en saam met sy gesin op die heuwels bo ‘n skilderagtige strand gebly het. Maar wat niemand kon sien kom nie, was Colin se plan om sy vrou stelselmatige te vergiftig. Episode 5 vertel die storie oor die hoogste verraad, toe Annette Bouwer deur haar man vermoor is … Webpage · Find more from JacPod
    Show More Show Less

What listeners say about Die Suid-Afrikaanse dokter wat die perfekte moord in Nieu-Seeland wou gaan pleeg

Average customer ratings

Reviews - Please select the tabs below to change the source of reviews.