Listen free for 30 days
Listen with offer
-
Vlerke vir almal [Wings for Everyone]
- Narrated by: Marion Holm
- Length: 3 hrs and 23 mins
Failed to add items
Add to basket failed.
Add to wishlist failed.
Remove from wishlist failed.
Adding to library failed
Follow podcast failed
Unfollow podcast failed
£0.00 for first 30 days
Buy Now for £10.99
No valid payment method on file.
We are sorry. We are not allowed to sell this product with the selected payment method
Summary
Karlien draai haar handpalms na onder en kruis haar duime oor mekaar. Dan begin sy die gefladder van ’n skoenlapper naboots. Ek staar na haar. Skielik is Karlien vir my die mooiste meisie wat ek in my hele lewe gesien het.
Ons al vier staan in ’n sirkel en doen die skoenlapper-ding. Stadig.
Diskreet. Ek sien in my geestesoog hoe leerders oor die hele wêreld saamstaan en mekaar teen boelies ondersteun.
Nou verstaan ek waarom Nicola altyd so aangegaan het oor hierdie insek. Die skoenlapper is ’n simbool van hoop, van lewe. Ek besef nou meer as ooit hoe verskriklik baie ek haar mis.
Sewentienjarige Dewald se ouers stuur hom na 'n nuwe skool ná sy lewe omvergegooi is. Elke skool het nuwe uitdagings en dis nie maklik om 'n tiener te wees met 'n skielike hakkelprobleem nie. Dewald probeer weer sy balans vind; om sin te maak van hoekom sy beste vriendin hom nooit ingesluit het in haar grootste besluit nie. Dit terwyl hy reeds 'n vyand gemaak het van een van die grootste boelies in die skool.
Please note: This audiobok is in Afrikaans.
What listeners say about Vlerke vir almal [Wings for Everyone]
Average customer ratingsReviews - Please select the tabs below to change the source of reviews.
-
Overall
-
Performance
-
Story
- Brian R.
- 25-01-24
vantastiese boek
baie dankie Marion vir die mooi boek. hy lê al lank in my biblioteek. uiteindelik klaar met studies. het dit terdee geniet. dis oorspronklik, interesant en beslis van toepassing in ons moderne lewens.
teen die einde het die boek my byna tot trane gearing. bevel die boek beslis aan.
Something went wrong. Please try again in a few minutes.
You voted on this review!
You reported this review!