Vaselinetjie [Vaseline]
Failed to add items
Add to basket failed.
Add to wishlist failed.
Remove from wishlist failed.
Adding to library failed
Follow podcast failed
Unfollow podcast failed
£0.00 for first 30 days
Buy Now for £12.99
No valid payment method on file.
We are sorry. We are not allowed to sell this product with the selected payment method
-
Narrated by:
-
Ronel Geldenhuis
About this listen
Sy is Helena Bosman van ’n piepklein dorpie doer ver in die Noord-Kaap, maar Oupa en Oumie noem haar sommer Vaselinetjie. Sy is hulle veldbosengeltjie, hulle hart se punt. Tot Vaselinetjie tien jaar oud is en die Welsyn haar laat wegstuur na die kosskool in Gauteng - die weeshuis waar Madiba se weggooikinders bly.
Dis ’n vreemde, harde, gevaarlike wêreld van skomgatkinders, kwaai huistannies en ’n hardvogtige, onregverdige koshuisvader; van entjies rook, hare laat afskeer en planne maak om te whallap. Waar niemand oor jou traak nie, en waar jy ook leer om oor niemand te traak nie.
Maar soos die maande jare word, kruis een naam telkens Vaselinetjie se pad: Texan Kirby. En daardie naam loop reguit na haar hart.
Hierdie boek is bekroon met die M.E.R.-Prys vir Jeuglektuur, die Jan Rabie / Rapport-Prys en die M-Net-Prys (kort-formaat).
Please note: This audiobok is in Afrikaans.
©2014 Anoeschka Von Meck (P)2019 TafelbergWhat listeners say about Vaselinetjie [Vaseline]
Average customer ratingsReviews - Please select the tabs below to change the source of reviews.
-
Overall
-
Performance
-
Story
- Suzaan Jacobs
- 08-10-21
storie van hoop
Hierdie storie van n Jong meisiekind wat ten spyte van alles waardeur sy gaan, haar kop hoog hou. Die wereld skuld haar niks en sy werk om n sukses van haar skool jare te maak. hegte vriendskap, eerste liefde en seerkry is wat sy leer en leef
In hierdie boek voel jy haar hartseer, teleurstelling en blydskap.
Something went wrong. Please try again in a few minutes.
You voted on this review!
You reported this review!
-
Overall
-
Performance
-
Story
- Lara Reusch
- 17-02-20
Pragtig
Dis 'n pragtige storie wat 'n mens herinner dat daar altyd hoop is. Ek sal dit beslis aanbeveel.
Something went wrong. Please try again in a few minutes.
You voted on this review!
You reported this review!