Teëspoed is jou voorspoed [Adversity Is Your Prosperity]
10 Eenvoudige maniere om in jouself te belê vir voorspoed en geluk [10 Simple Ways to Invest in Yourself for Prosperity and Happiness]
Failed to add items
Add to basket failed.
Add to wishlist failed.
Remove from wishlist failed.
Adding to library failed
Follow podcast failed
Unfollow podcast failed
£0.00 for first 30 days
Buy Now for £14.99
No valid payment method on file.
We are sorry. We are not allowed to sell this product with the selected payment method
-
Narrated by:
-
Marius Ferreira
-
By:
-
Bertus Steenkamp
About this listen
Waarskuwing: Moenie na die boek luister as jy dink jy is perfek en dat die teëspoed wat jy vandag ervaar iemand anders, die regering of, nog erger, die wêreld se skuld is nie!
“Hierdie is ? boek vol verhale van teëspoed waarmee ek dink jy jouself sal kan vereenselwig. Ek het gevind dat hoe meer ek ander en my omstandighede blameer, hoe groter my teëspoed word. Ek glo dat teëspoed die wêreld se manier is om vir jou te sê dat jý moet verander en nie ander, die regering of die wêreld nie. Teëspoed wil hê jy moet in jouself belê en jouself sodoende beter maak as die omstandighede waarin jy jouself bevind. Dan kan jy groei sodat jy die voorspoed wat jy verdien, ontvang. In hierdie boek deel ek tien eenvoudige maniere waarop jy in jouself kan belê, want teëspoed is jou voorspoed.” - Bertus Steenkamp
Met tien eenvoudige beleggings in jouself gaan jy leer hoe Bertus miljoene rande se skuld, SARS-probleme, oorwerktheid, depressie, stresvolle omstandighede, ? dik gat en ’n groot pens agtergelaat het. Vandag is sy omstandighede heeltemal anders:
- Bertus het ? positiewe netto waarde, met meer bates as laste.
- Hy het geen slegte skuld nie.
- Hy is die eienaar van verskeie suksesvolle besighede.
- Hy werk produktief en spandeer meer tyd saam met sy gesin.
- Bertus geniet die lewe in Suid-Afrika.
- Hy help mede-entrepreneurs in Suid-Afrika en is die stigter van Afrineurs.
Please note: This audiobook is in Afrikaans.
©2020 Gerhardus Albertus Steenkamp (P)2020 Gerhardus Albertus Steenkamp