Dwelm [Drug] cover art

Dwelm [Drug]

Preview

Get 30 days of Standard free

£5.99/mo after trial. Cancel monthly.
Try for £0.00
More purchase options
Buy Now for £15.81

Buy Now for £15.81

About this listen

Twee gewese speurders word koelbloedig langs ’n plaasdam afgemaai . . .

En Kassie en Rooi moet die moordsaak oorneem by ’n uitgedunde Paarlse speurspan wat al ’n week lank daarmee kleitrap. Kassie bevraagteken die Paarliete se afleiding dat diefstal die motief vir die moorde was. Wanneer hy en Rooi ander moontlikhede ondersoek, begin dinge doller as kopaf raak.

Om sake vir Kassie te vererger, beleef hy ’n yslike persoonlike krisis wat hy nie weet hóé om te hanteer of op te los nie . . .

Please note: This audiobook is in Afrikaans.

©2023 Philip Rudolph Janse van Rensburg (P)2023 Queillerie
Mystery Police Procedurals
No reviews yet