Dis ek, Anna cover art

Dis ek, Anna

Preview

Get 30 days of Standard free

£5.99/mo after trial. Cancel monthly.
Try for £0.00
More purchase options
Buy Now for £13.25

Buy Now for £13.25

About this listen

Uiteindelik: dié blitsverkoper is nou ook beskikbaar as luisterboek. Sy het haarself Stom Anna genoem. Omdat sy vir niemand kon vertel dit wat tussen haar en haar stiefpa plaasgevind het nie. In dié verhaal verbreek sy eindelik die swye oor hoe haar stiefpa haar diepste menswees aangetas het. En hoe sy uiteindelik ánderkant uitgekom het. Dis ek, Anna is gebaseer op ’n ware verhaal. Elbie Lötter is ’n skuilnaam van die skrywer Anchien Troskie.

Please note: This audiobook is in Afrikaans.

©2004 Elbie Lötter (P)2004 NB Publishers
No reviews yet