Listen free for 30 days
Listen with offer
-
Die tragiese saak van Pamina Vermaak [The Tragic Case of Pamina Entertainment]
- Narrated by: Ronel Geldenhuis
- Length: 6 hrs and 11 mins
Failed to add items
Add to basket failed.
Add to wishlist failed.
Remove from wishlist failed.
Adding to library failed
Follow podcast failed
Unfollow podcast failed
£0.00 for first 30 days
Buy Now for £12.99
No valid payment method on file.
We are sorry. We are not allowed to sell this product with the selected payment method
Summary
Toe Pamina Vermaak op skouspelagtige wyse by die werk uitfreak, sit sy skielik sonder inkomste. Druipstert keer sy terug na haar ma-hulle op die klein Weskusdorp Witwaterbaai - ’n plek wat sy gesweer het haar nooit weer sou sien ná ’n fiasko elf jaar gelede nie. Maar nou moet sy tog haar onkonvensionele gesin, van wie sy vervreem geraak het, in die oë gaan kyk. Intussen lek steelfoto’s uit van rockster Wolf de Jager se verloofde, aktrise Daniella du Toit, waar sy hom verneuk. Hy gaan kruip weg vir die paparazzi op Witwaterbaai, maar met sy swart leerbaadjie staan hy juis uit op hierdie dorp van kreeftrek en stoepsit. Daar, terwyl hy sukkel om songs te skryf, kruis Pamina sy pad - ʼn girl wat haar eie wysie volg... Die tragiese saak van Pamina Vermaak is eerlik en eietyds - ’n romantiese komedie sonder gelyke in Afrikaans.
Please note: This audiobok is in Afrikaans.